Ek het ‘n G5RV gehad. Vir baie jare was dit my enigste antenna. En toe ek in 2005 by my huidige QTH ingetrek het, het ek ‘n G5RV Junior by OM Sam gekoop. Hulle het almal redelik goed gewerk. Maar ek het altyd gewonder of dit ‘n goeie antenna is, dalk selfs die beste opstelling […]
